Margie's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Margie's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in Durmonte, Durbanville.

Dié woonstel het 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en lugversorging het. Die woonstel het 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Pragtige gehaltelinne en -kussings word voorsien. Ekstra kussings kan ook op aanvraag voorsien word.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en lei na 'n ruim oopplan-sitkamer. Die woonstel het 'n privaat ingang en dis netjies en stylvol gemeubileer.

Gaste het toegang tot veilige, sluitbare parkeerplek op die perseel, asook 'n swembad en 'n braai.

Gaste kan Durbanville Gholfklub en Durbanville Wynlandgoede besoek. Dis ook naby die Durbanville Mediclinic.

Slaapplek

'n Bespreking by Margie's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Margie's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]