Marianne's Self-Catering Flat
Opsomming van Resensie
Nicole J - Aug 2022
Gemiddeld
Accommodation size was perfect for the group, place was safe to stay.
Justin B - Aug 2022
Gemiddeld
Relaxing and satisfying.
Leon K - Aug 2022
Gemiddeld
Baie lekker braai-area en netjiese perseël.
Marthino M - Jun 2022
Gemiddeld
Lekker gekuier.
Annelise J - Jun 2022
Gemiddeld
Thank you very much. We had a great stay and felt like we were at home.
Isak D - Apr 2022
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Fritha J - Apr 2022
Gemiddeld
It was perfect!
Dirk B - Apr 2022
Gemiddeld
Heerlike, stil en veilige omgewing. Skoon en netjies.
Janet S - Mrt 2022
Gemiddeld
Totally enjoyable. Loved the quietness.
Barry B - Jan 2022
Gemiddeld
The hospitality was key to our enjoyed stay. Felt relaxed as being home away from home.
Astrid B - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam gewees in die mooi kusdorp.
Lourika N - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker gerus.
Coenie M - Jan 2022
Gemiddeld
Dis 'n heerlike plek vir 'n stil wegbreek.
Lees meerLeah J - Des 2021
Gemiddeld
Baie lekker kuierplekkie.
Trevin V - Des 2021
Gemiddeld
Perfek vir ons doeleindes.
Hannelie H - Nov 2021
Gemiddeld
Netjiese, skoon verblyf.
Phillip D - Okt 2021
Gemiddeld
Rustige omgewing, baie netjies en vriendelike gasvrou.
Erna K - Okt 2021
Gemiddeld
Nice.
Rihenta J - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik
Willem Frederik L - Aug 2021
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Lee-ann P - Jun 2021
Gemiddeld
Dit was super fanstasties net kort.
Peter S - Jun 2021
Gemiddeld
The place was great.
Tamzyn B - Mei 2021
Gemiddeld
Kuier was baie lekker.
Bonnie K - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjiese woonstel in 'n veilige en rustige area.
Shaheeda C - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekende kuier.
Jana V - Mrt 2020
Gemiddeld
Het deelgeneem aan weskus Marathon. Eienaar slegs met aankoms gesien. Nie saam deurgestap nie. Net lekker bly.
Martin B - Nov 2019
Gemiddeld
Lekker rustige, netjiese en skoon verblyf.
Miguel F - Okt 2019
Gemiddeld
Sal definitief weer kom kuier.
Francien S - Aug 2019
Gemiddeld
We had a wonderful time and will be back for sure.
Loretta V - Jul 2019
Gemiddeld
Dit is baie netjies.
Yvette M - Apr 2019
Gemiddeld
Lekker rustige naweek.
Danvin S - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties en definitief waarde vir geld.
Michelle B - Feb 2019
Gemiddeld
Ongelooflik lekker en privaat.
Martin B - Nov 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon akkommodasie.
Shameema R - Nov 2018
Gemiddeld
What an amazing experience.
Alexia A - Okt 2018
Gemiddeld
Lovely.
Peet A - Okt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Heidi M - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies en aangenaam.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very neat and pleasant.
It was quite easy to find from the directions given and we arrived to a very clean place, well equipped and beautiful. Very pleasant.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Leon K - Sep 2018
Gemiddeld
Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.
Dalia M - Sep 2018
Gemiddeld
Baie rustig en gemaklik.
Catherine V - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
We loved it.
We really loved our stay. The accommodation is comfortable, clean and lovely. The hostess, Marianne is such a lovely person and does her best to keep her holiday makers happy. Our kids also loved it so much and we would recommend this place to anyone.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Bernhard W - Mrt 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Jonette O - Feb 2018
Gemiddeld
Ruim, netjies en goed ingerig.
Marcelle M - Feb 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Benita M - Jan 2018
Gemiddeld
Wonderful accommodation.
Melissa V - Jan 2018
Gemiddeld
Awesome!
Zarina A - Des 2017
Gemiddeld
Neat and tidy.
Elize G - Des 2017
Gemiddeld
Wonderlike verblyf en waarde vir geld.
Hester N - Nov 2017
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Shawn F - Nov 2017
Gemiddeld
Rustig.
Alistair D - Okt 2017
Gemiddeld
Amazing little home away from home.
Michael Z - Okt 2017
Gemiddeld
Lovely place with an excellent host.
Chresna S - Sep 2017
Gemiddeld
Heerlik, met die weer van Langebaan is dit 'n moet vir die heerlike binnebraai.
Theodore S - Sep 2017
Gemiddeld
Uitstekende akkommodasie.
Kim-lee M - Jul 2017
Gemiddeld
Dit was lekker cosy.
Andre K - Jul 2017
Gemiddeld
Lekker en rustig.
Arnold M - Mei 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Trevor H - Mei 2017
Gemiddeld
Uitstekende, gemaklike verblyf. Onvergeetlike naweek.
Charlotte D - Mei 2017
Gemiddeld
Was aangenaam verras oor die moderne netjiese eenheid, aangesien dit nie eens duur is nie.
Ken O - Apr 2017
Gemiddeld
Excellent layout and well appointed.
Karin D - Apr 2017
Gemiddeld
Dit was baie skoon en netjies die braai-area ook lekker.
Carmen V - Feb 2017
Gemiddeld
Was 'n baie lekker atmosfeer en 'n baie baie vriendelike gasheer en dame!
Cornel V - Jan 2017
Gemiddeld
Veilige omgewing, skoon kamer en gasvrye eienaars.
Lees meerMarianne's Self-Catering Flat se terugvoer
Volgends my beskrywing sal jy sien die suite word beskryf dat dit net 'n kamer en badkamer is met slegs 'n klein yskassie, koffie en tee fasiliteite. Dit is hoekom die tarief ook goedkoper is.
Pieter V - Jan 2017
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer
Ek adverteer 'n selfsorg woonstel en ook 'n suite, so die suite wat julle gekies het vir twee mense sluit net 'n yskas en koffie-maak fasiliteite in. As jy terug gaan en gaan lees wat ek adverteer, sal jy sien dit is wat dit sê. Mense moet asseblief deeglik lees voor hulle 'n bespreking doen.
Adele C - Des 2016
Gemiddeld
Heerlik gewees.
Ingrid M - Des 2016
Gemiddeld
Gesellige plekkie.
Schalk B - Des 2016
Gemiddeld
Rustige, baie netjiese verblyf.
Lees meerLiezel E - Nov 2016
Gemiddeld
Skoon, netjies en gerieflik.
Lees meerMarianne's Self-Catering Flat se terugvoer
Ek is bly jul het dit baie geniet. Mens wil graag weet wat mense wil hê en wat pla en sou dit baie waardeer het as die gaste met ons as eienaars kom praat. Ek het juis 'n kennisgewing in die woonstel met al my besonderhede op en versoek die mense om dadelik klagtes vir my te noem sodat ons werk daarvan kan maak. Is baie jammer oor die jongmense se geraas en sal nie weer gebeur nie. Indien dit wel die Saterdag al aan my genoem was, sou ek die probleem dadelik kon oplos. Wat die beddens aanbetref sal ek ook werk daarvan maak. Ek vra gereeld vir die gaste hoe hulle geslaap het en almal sê hulle het lekker geslaap, so as ek al voorheen klagtes gehad het sou ek iets daaraan gedoen het.
Teresa S - Nov 2016
Gemiddeld
We enjoyed our stay,everything was just right. Clean,tidy and comfortable.
Graham D - Okt 2016
Gemiddeld
Awesome.
Ronel F - Sep 2016
Gemiddeld
A very comfortable unit with everything that I needed.
James S - Sep 2016
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike woonstel.
Jacky V - Sep 2016
Gemiddeld
Baie lekker gekuier al was dit winderig en koud in Langebaan en my hondekinders was welkom.
Salomina V - Sep 2016
Gemiddeld
Dit was pragtig en skoon en maklik om te vind.
Christie B - Aug 2016
Gemiddeld
Clean accommodation at fair rate.
Maria F - Apr 2016
Gemiddeld
Netjies!
Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer
Die een dame het al voorheen by my selfsorg eenheid gebly so behoort te geweet het van die water.
Koos L - Apr 2016
Gemiddeld
Fantasties.
Aletha A - Apr 2016
Gemiddeld
Gesellige woonstel toegerus met alles wat mens nodig het!
Marnus M - Mrt 2016
Gemiddeld
Skoon, goed geleë, netjies, goed uitgelê, en baie lekker!
Roberta V - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Thalia S - Aug 2015
Gemiddeld
Baie netjies.
Johan V - Aug 2015
Gemiddeld
Ek het dit baie geniet en sal beslis weer daar bespreek.
Salome M - Jul 2015
Gemiddeld
Baie lekker rustig. Definitief vir net 'n wegbreek met die gesin.
Marianne C - Jul 2015
Gemiddeld
Akkommodasie was uitstekend!
Adel V - Jul 2015
Gemiddeld
Dit is baie nice.
Merle T - Jun 2015
Gemiddeld
We had a lovely stay at Marianne's place.
Iris C - Mei 2015
Gemiddeld
Mal oor Langebaan!
Kuen P - Apr 2015
Gemiddeld
Spacious unit with everything you need and very friendly owners.
Amanda N - Apr 2015
Gemiddeld
Baie mooi plekkie!
Noeleen C - Mrt 2015
Gemiddeld
Plek mooi en netjies.
Marianne's Self-Catering Flat se terugvoer
Ek vra gereeld vir my gaste hoe die matrasse slaap en kry net goeie terugvoering.
Antoinette E - Feb 2015
Gemiddeld
Perfek!
Louise W - Jan 2015
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet.
Kyle J - Des 2014
Gemiddeld
We had everything we needed.
Karen S - Okt 2014
Gemiddeld
Aangename plekkie vir 'n kort verblyf!
Christa V - Sep 2014
Gemiddeld
Lekker huislik en rustig en baie goedkoop!
Debbie V - Sep 2014
Gemiddeld
Die plekkie was baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.
Geraldine L - Jul 2014
Gemiddeld
I will go back again!
Tjaart V - Jun 2014
Gemiddeld
Gemaklik en ontspannend.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom