We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Marianne's Self-Catering Flat | LekkeSlaap
+17

Marianne's Self-Catering Flat

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marianne's Self-Catering Flat bied 2 gerieflike eenhede op die eienaar se perseel in Langebaan. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n wegbreek in 'n gewilde kusdorp met baie doendinge vir oud en jonk.

Die eerste woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea, 'n binnebraai-area en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié woonstel is op die grondvloer geleë.

Die ander woonstel is ’n enkelwoonstel met ’n klein oopplan-kombuis en aparte badkamer. Die eenheid is op die boonste verdieping.

Linne en handdoeke is ingesluit.

Marianne's Self-Catering Flat is net 5 minute se ry van die strand, winkels, restaurante, Langebaan Country Estate en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 98 resensies vir Marianne's Self-Catering Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marianne's Self-Catering Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4OTdkOTJlLThiYmQtNGM2NS04MTJmLTEzMThlNTBmMzQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 92 Tortilis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.098319874966 18.043882621288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem