Marians Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marians Place is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en spog met pragtige see-uitsigte. Die eenheid is naby alle geriewe en die strand.

Die eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, skuifdeure wat na 'n sonnige balkon lei, 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak, blindings, ingeboude kaste en teëlvloere. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, stort en 'n toilet.

Die eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met DStv Access-kanale.

Die leefarea het 'n balkon met 'n gasbraai en bied 'n uitsig oor see. Die kompleks het 'n motorhuis met plek vir 1 voertuig en het 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Marians Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marians Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]