LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marico Bosveld Guesthouse | LekkeSlaap
+29

Marico Bosveld Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Marico Bosveld Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjies. Dankie.

Lucky M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience!

I have been booking in the area for the past 2 years, I always find friendly people. The place is always clean, they deliver breakfast on time.

Annaline W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie vriendelike staff.

Jaco B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B
Saam met vriende

Disappointing.

We were a group of four travelling from Botswana back to Pretoria and Johannesburg. While the establishment was in reasonable condition, reception service was basic. Despite me raising the issue with reception, in the end only one of our party had hot water for a sower during our stay. There is tell tale signs that there is no pro active management in place. In our room the light switches and the shower tap was installed up side down. The issue with the hot water is unacceptable, more so the don't care attitude of the staff. The owner did however give us a refund.

Madri D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri D
Gesin met tieners

Rustig met alles wat ons nodig gehad het.

Sal graag weer wil besoek. Dis 'n baie mooi ou bewaarde opset met baie behulpsame personeel. Hulle aandete met steaks was voortreflik!

Chanelle V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige, ruim kamers en vriendelike personeel.

Ons het net vir een aand daar gebly - ongelukkig was die hele dorp se water af. Die vriendelike personeel het uit hul pad gegaan om vir ons water aan te dra in emmers vanaf die bure se boorgat. Baie dankie daarvoor - ons sal weer terugkom!

Shani H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shani H
Saam met vriende

Baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers was skoon en netjies. Dit was nogal sleg om geen water te hê nie, maar verstaan dat dit nie u probleem was nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyB9C5AR4kPn9PZOb8FWqlJf9kafHXhImpEmBGJ1T4mS65gTau9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 President Street Zeerust 2865 Noordwes 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -25.541789680319 26.077820495701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!