Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marico Bosveld Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marico Bosveld Guesthouse is 'n Kaap-Hollandse gastehuis wat in 1904 gebou is. Die gastekamers, wat destyds stalle was, is in stylvolle, gerieflike kamers met 'n rustige atmosfeer omskep. Marico Bosveld Guesthouse is in Zeerust geleë wat 30 minute vanaf Groot Marico en 100 km vanaf die Madikwe Wildreservaat is.

Die verblyf bestaan uit 16 kamers wat elk 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Daar is dubbelkamers met 'n stort of 'n bad en ook gesinskamers vir gesinne wat saam reis. Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot wasgoeddienste en onderdakparkeerplek.

Die gastehuis het 'n intieme eetkamer waar gaste aan heerlike maaltye kan smul en middagete- en aandetepakkies word voorsien vir gaste wat vroeg opstaan. Ekstra dienste sluit 'n konferensiesaal en spyseniering vir privaat funksies op versoek in. Die meubels is sorgvuldig uitgekies en die kamers het 'n gesellige atmosfeer wat die gashere se gasvryheid weerspieël. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en die vars bosveldlug inasem. Die perseel en parkeerplek is baie veilig en daar is nagwagte aan diens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Marico Bosveld Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Presidentstraat 5, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Marico Bosveld Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyB9C5AR4kPn9PZOb8FWqlJf9kafHXhImpEmBGJ1T4mS65gTau9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 5 President Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.541789680319 26.077820495701