Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marie B&B is in 'n stil deel van Stellenbosch geleë en het 'n uitsig op die pragtige Jonkershoekvallei in die ooste.

Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens. Drie van die kamers deel 'n badkamer en die ander kamer het sy eie en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n onderdakstoep, kombuisie en 'n badkamer.

'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea voorgesit. Gaste is welkom om in die tuin of langs die swembad te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir Marie B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjU3ODBjLWQyMGEtNGRkZC04NzhiLWIzMDViMmM5YzAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 7 Provinsie Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92933 18.88767