LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marie se Huisie | LekkeSlaap
+8

Marie se Huisie

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Marie se Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alroy J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alroy J
Gesin met tieners

Dit was heerlik, en pragtig.

Dit was baie mooier en lekkerder as wat ons ooit kon droom, baie dankie ook vir die eienaars se gasvryheid!

Marie se Huisie's terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Dankie vir die goeie resensie.

Marie se Huisie
Suzette K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Baie vriendelike ontvangs deur Elize ons gasvrou. Ons huisie was 'awesome'. Pragtig skoon en netjies. Ruim vertrekke. Lekker leef huisie. Ek kon definitief nog langer gebly het. Sal beslis aanbeveel by vriende en familie.

Marie se Huisie's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie Suzette. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Marie se Huisie
Nadia D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Baie netjiese en mooi huisie. Het heerlik geslaap.

Marie se Huisie het alles wat mens sou nodig kry en meer, daar is aan alles gedink. Manne het 'n TV gemis maar dit was heerlik rustig en na' n lang dag se reis was ons in elk geval vroeg in die bed.

Marie se Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Ek is jammer dat die manne die TV mis, maar ons wil nie graag die ou-wêreldse gevoel van die huisie bederf nie. Hopelik het hulle bietjie met die mooi vroue in hulle lewe gekuier.
Sien julle graag weer.

Marie se Huisie
Daan L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan L
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid en vir die moeite met ons seun, word opreg waardeer. Hoop om julle weer te sien!

Elize uit haar pad gegaan om ons te help. Haar gasvryheid en hulp is uit die boeke uit.

Marie se Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang

Marie se Huisie
Sonja N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Baie gerieflike oornagslaapplek.

Baie vriendelike ontvangs, skoon en gerieflik. Dis die klein dingetjies wat tel, boksie melk in yskas, beskuit en lekkers langs die bed.

Marie se Huisie's terugvoer

Dankie vir jou goeie resenie. Dit was lekker om julle te ontvang.

Marie se Huisie
Yolandi S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met vriende

Beautiful house with modern touches.

Beautiful house with modern touches. Very clean and fully equipped. Big and spacious.

Marie se Huisie's terugvoer

Dankie vir die goeie resensie.

Marie se Huisie
Barend B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Enkelreisiger

Super lekker, plattelandse gasvryheid.

Marie se Huisie het my laat spyt voel dat ek nie my gesin saamgebring het nie, so lekker was dit om daar te bly.

David J F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J F
Saam met vriende

Wat 'n aangename verrassing toe ons moeggery daar aankom.

Ons het alles so rustig, gasvry, skoon en gerieflik gevind. Sal beslis weer daar aandoen.

Marie se Huisie's terugvoer

Goeie dag David,

Baie dankie vir die goeie resensie. Kom slaap gerus weer oor by ons.

Marie se Huisie
Evert P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert P
Gesin met tieners

Dit het gevoel soos ons eie huis!

Elize is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel.Ons sal beslis weer daar oor bly.

Marie se Huisie's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was lekker om julle te ontvang.

Marie se Huisie
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 5 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 5 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benniestraat 12, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkksprbZGdWmJa1JPXlirgyNeJWDBlZYVlGqXvVy7pfkB3iOoZv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 5 persone) 9 5 1 5 12 Bennie Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.493895133796 25.002520815973
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!