Mariepskop View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mariepskop View is aan die voorheuwels van die Noordelike Drakensberg geleë en het asemrowende uitsigte op Mariepskop. Ons bied unieke, onvergeetlike verblyf aan rugsakreisigers, gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Mariepskop is ook naby die mond van die Blyderiviercanyon wat deur die Drakensberge loop en die grootste groen canyon in die wêreld is. Mariepskop View word deur 'n gesin besit en bestuur en het 'n pragtige tuin wat saans deur kleinwild besoek word en spog met volop voëllewe.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-rondawels, knus rugsakreisigerslosies en kampeerplekke. Gaste moet asb seker maak dat hulle verblyf kies wat aan hul behoeftes sal voorsien. Elke rondawel het 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n en suite-badkamer en 'n privaat braaiplek. Al die rondawels het lugversorging. Die hutte is eenvoudig, dog gerieflik en het waaiers. Kampeerders kan gerus hier uitspan. Gaste wat in die hutte tuisgaan of kampeer het toegang tot gemeenskaplike kombuisgeriewe, storte, toilette en braaiplekke.

Mariepskop View het ook 'n sprankelende swembad en gemeenskaplike braaiplekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mariepskop View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za