Marigold Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marigold Villa is 'n selfsorghuis in Darling, 'n dorpie aan die Weskus, ongeveer 75 km se ry van die Kaap af. Dié rustige dorpie word deur pragtige wingerde, goue koringlande en kleurvolle plate veldblomme, gekenmerk.

Die villa bied verblyf aan 'n maksimum van 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Perkallinne, sagte handdoeke en snoesige duvets word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en daar is 'n eetarea met 'n groot tafel en 'n kaggel.

Die stoep het 'n eetarea met groot seilsambrele. Daar is 'n groot beskutte braai- en sitarea. 'n Swembad is ook beskikbaar. Die perseel het 'n alarmstelsel en daar is veilige parkeerplek vir 3 motors. Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie. Ons is ook troeteldiervriendelik indien vooraf gereël.

Slaapplek

'n Bespreking by Marigold Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marigold Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false