Marina Glen Holiday Resort No 1

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Sep 2019 tot 1 Okt 2019.

Beskrywing

Marina Glen Holiday Resort No 1 is geleë in Marina Beach, 'n vakansiedorpie tussen Southbroom en Sanlameer, 16 km vanaf Margate op die R61. Die eenheid bied slaapplek vir 6 persone.

Hierdie moderne drieslaapkamer-eenheid het en suite-badkamers en is volledig toegerus vir selfsorg. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas, en wasmasjien. Daar is ook 'n gerieflike sitkamer en eetarea. Gaste kan lekker braai in die braai-area en daar is veilige parkeerplek.

Coppins Cove is 'n pragtige Blouvlagstrand met lewensredders en 'n getypoel - dit is 'n uitstekende swemstrand. Kent Bay is 'n bietjie meer afgesonder en het 'n meer. Mariner's Seafood Restaurant and Beach Bar is teen die Blouvlagstrand geleë. Besoekers kan gerus hier aanklop vir 'n drankie en 'n lekker bord seekos op die strand. Daar is ook 'n geriefswinkel by Marina Beach se ingang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina Glen Holiday Resort No 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Sep 2019 tot 1 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false