Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Beach House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte meubels en 'n groot oopplan-kuierarea maak die huis ideaal. Marina Beach House is op 'n eiland met 'n sekuriteitstoegangspunt en is baie veilig.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die huis is lekker gesellig, stylvol en het pragtige afwerkings.

Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed met 'n stapelbed in die aangrensende kleedkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, Victoriaanse bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n klein balkon met 'n pragtige uitsig. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed met 'n deur na die stoep. Die derde slaapkamer, ook onder, het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n yskas met 'n ysmasjien, skottelgoedwasser, groot oond en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 en 4 ekstra stoele word voorsien. Die kombuis en eetarea is oop na 'n beskutte binnehof met 'n piekniekbank en Weber-braaigeriewe. Die sitkamer het 2 slaapbanke met 'n enkelbed, 'n Apple-TV met DStv via hoëspoed internet, en lei na die beskutte glasbraai-area. Daar is 'n Jacuzzi en lei na 'n pragtige dek op die water met buite-meubels.

Vir diegene wat graag op die water wil uitstap, word 'n trapboot voorsien, perfek vir 'n veilige ontspannende vaart met 'n glas wyn. Vir die meer avontuurlustiges is 'n kano-roei beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 motors in die oprit. Parkeerplek is veilig. Die hele huis is op 'n eiland met 24 uur-sekuriteit by die enigste toegangspunt.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Marina Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 6

Ligging

  • Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwve1WztidoAXC93zIZngt8yLBsIuMlziNygD9VKwfQHGNLOjHu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 21 Burgee Bend Marina Da Gama 7947 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.09326 18.47754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem