Marina Bliss

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina Bliss is ‘n selfsorghuis op Theseneiland, Knysna. Dis teen ‘n privaat strand met ‘n lieflike uitsig oor die omgewing.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 kamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n TV met DStv. Die tweede en derde kamer het ‘n dubbelbed, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het ‘n stort, die tweede badkamer het ‘n bad en die derde badkamer het ‘n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ander toebehore en ‘n ontbythoekie. Die leefarea het ook ‘n TV met DStv en lei na ‘n onderdakstoep met braaigeriewe.

Die huis bied ook ‘n buitestort. Daar is 2 kajakke wat gaste kan gebruik en gaste kan hul eie bote saambring, aangesien die bootmeer net 400 m ver is. Die landgoed bied biometriese toegangbeheer, tennisbane, ‘n voëlbewarea, en brûe en paadjies oor die eiland na winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Marina Bliss sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina Bliss gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za