Marina Break

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina Break het 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Noordhoek, Kaapstad. Daar is slaapplek vir 2 gaste en is naby die strand.

Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers. Die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ekstra geriewe by Marina Break sluit WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n draagbare waaier, koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid bied toegang tot 'n patio met gedeeltelike see-uitsigte van Noordhoek se strand. Ontbyt is ingesluit en word in die hoofhuis bedien. Parkeerplek is beskikbaar in die straat.

Marina Break is 'n paar minute van restaurante, winkels, perdlandgoedere, voetslaanroetes en ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina Break gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false