Marina Glen Holiday Resort No 50

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina Glen Holiday Resort No 50 is in Marina Beach slegs 1 km vanaf die strand.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n derde slaapkamer net 'n stapelbed. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamer. 'n Onstpannende stoep, braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die oord het 24 uur-sekuriteit en bied geriewe soos 'n putt putt-baan, 'n swembad en braaigeriewe.

Doendinge in die omgewing sluit in bergfietsry, staproetes, die Riverbend Krokodilplaas of die Mpenjati Natuurreservaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Marina Glen Holiday Resort No 50 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina Glen Holiday Resort No 50 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false