Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique 1152

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Marina Martinique 1152
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sharnelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharnelle P
Gesin met tieners

Heerlike vakansie.

Pragtige, veilige vakansieverblyf. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Sharnelle, julle is enige tyd weer welkom.

Marina Martinique 1152
Dries C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het baie potensiaal. Die huis is regtig baie mooi en het so baie potensiaal om tot sy reg te kom, dit was jammerlik om te sien hoe dit aangebied word. Met bietjie finesse en afronding sal die huis 'n plesier wees om in te ontspan.

Die huis moet vir 'n slag behoorlik skoongemaak word. Die beddegoed is van substandard en nie skoon nie. Ek stel voor gebruik wit linne - dit sal 'n baie groot verandering mee bring. Ons moes ons eie Sunlight Liquid gaan koop. Die wat deur die gasheer verskaf word is so verdun met water dat dit onbruikbaar is. Bring beslis jou eie kussings – onbruikbare kussings word verskaf, ons moes maar ons eie gaan koop. Koop jou eie ys - die ysmasjien wat verskaf word is onhigienies en onbruikbaar vuil. Moenie beplan om op die vertrek oggend enige iets op TV te kyk nie – na middernag vorige aand, skakel die gasheer die subskripsie af. Daar was deur die weeks dae – heeltyd 'n gekap en gebou aan die twee huise aangrensend van die een en dit was steurend om vakansie wegbreek te geniet met die heeltyd gewerkskaf, kappery en harde gesels en skree van die werkers nie. Die huis kan regtig met bitter min moeite 'n baie goeie aanbieding wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Ek is baie jammer om te hoor van jul ontevredenheid, sal beslis aandag skenk daaraan aangesien dit die eerste negatiewe resensie is wat ons in 6 jaar ontvang het. Sal definitief hard gesels met die skoonmakers. Ons glo as jul eendag weer hier draai dat alles in orde sal wees.

Marina Martinique 1152
Marantha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marantha S

Pretvol, luuksaam, opwindend.

Dit is 'n lekker plek om weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Marantha, julle is enige tyd weer welkom.

Marina Martinique 1152
Kris R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kris R

Was baie spesiaal gewees en almal het dit geniet.

Ons het baie lekker gebly en 'n great paar dae gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M
Saam met vriende

Awesome place.

We had a very enjoyable stay. It's such a great place, and Peter was a great host. We were just a bit disappointed to see that the firepit shown in the pictures was no longer there. However, it's still a really nice place overall, and we still had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best vacation.

Perfect location with a very clean and neat house! The extras included board games, table tennis, and a fingerboard for the rainy days. The canoes were amazing too! Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shuaib M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shuaib M

Extremely pleasant and homely.

Great accommodation for a holiday. Pity the weather did not play its part; otherwise, the stay would have been even more enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn-maré V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn-maré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad in die baie mooi huis met baie lekker geriewe. Die ligging was puik en ons dink dit kan 'n heerlike plek wees om te rus. Ons verblyf was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Lynn-Maré, jul is enige tyd weer welkom. So bly julle het dit geniet

Marina Martinique 1152
Candice R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R

Beautiful views and great hospitality!

We had the most wonderful time. Mr Moore was a fantastic host and went out of his way to update us on the weather, load shedding etc. (Not that the load shedding bothered us at all as there was an inverter!). The house is spacious yet super cosy, it has everything we needed. It was lovely not having to cart along hairdryers, bottle openers, towels etc. The house was well kit out. We cannot wait to return. We had the best time and will cherish the memories made. We cannot thank you enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Thanks so much for the kind words Candice, you're welcome back any time again, glad you enjoyed your stay

Marina Martinique 1152
Jamie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie J
Saam met vriende

Stunning views and great times. Truly value for money!

Amazing host, he kept us informed with all things Jeffrey's bay related. From shops to the loadshedding schedule and checked in to see if everything was going okay! What a view as well, sunsets will never be the same after visiting this beautiful home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Thanks Jamie, so glad you enjoyed your stay. You're welcome anytime again

Marina Martinique 1152
Cornel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Gesin met tieners

Die huis is baie gerieflik en bied alles wat nodig is. Baie volledige inligting vanaf die eienaar voor ons aankoms ontvang.

Die huis is in 'n veilige omgewing en baie goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n vakansie. Skoon en netjies. Selfs 'n battery vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Cornel, ek is baie bly julle was tevrede, enige tyd weer welkom.

Marina Martinique 1152
Marietjie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Saam met vriende

Perfekte plek! Alles was tops.

Alles was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie, Marietjie. Julle is enige tyd weer welkom.

Marina Martinique 1152
Natasha L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste woning, modern en netjies.

Die eienaars het regtig aan alles gedink. Ons het ons kuier verskriklik geniet en sal definitief terugkom. 'n Naweek was net nie lank genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Natasja, sien uit om julle weer te verwelkom.

Marina Martinique 1152
Neil K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K
Gesin met klein kinders

Very peaceful and enjoyed the whole weekend.

The place is well equipped, with all the appliances, rooms are nice. The waterfront and deck is also a very nice feature. With this place, you feel like you are on vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Neil, eks bly jul het dit geniet, Groete

Marina Martinique 1152
Hubert L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hubert L
Gesin met tieners

Excellent stay and well recommended. Peter was very attentive and an excellent host.

Excellent location and very safe within the estate. House was well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Hi Hubert, thank you for the review. I appreciate it.
Regards, Peter.

Marina Martinique 1152
Schalk V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met vriende

Lekker verby.

Die plek om te wees. Pragtig verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Schalk, bly jul dit geniet.

Marina Martinique 1152
Carlos R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos R
Saam met vriende

Absolute waarde vir geld en lekker kuierhuis vir enige seisoen van die jaar.

Die huis bied soveel méér as wat verwag word. Die proses was baie gerieflik en professioneel hanteer deur Peter Moore, wat uit sy pad gaan om te verseker dat jy lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Carlos, eks so bly jul het dit geniet.

Marina Martinique 1152
Alke P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alke P
Gesin met tieners

Incredible

The place is stunning and would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

So glad you enjoyed it, thanks for your review.
Regards
Peter

Marina Martinique 1152
Naomie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomie J
Gesin met tieners

Marina Martinique 1152 is 'n pragtige plek, nog mooier as op die foto's en ons gesin het heerlik ontspan. Die omgewing is lekker stil en veilig.

Dit is 'n baie ruim vakansiehuis, daar is plek vir die tieners om hulle eie programme te kyk. Dis so gerieflik om elkeen sy eie spasie en badkamer te hê. Die huis is toegerus met so baie ekstras wat breekware, bakke en messe ens. aanbetref dat kosmaak amper soos by jou eie huis is. Die eienaar is ook baie behulpsaam en stuur so 'n volledige lys van alles wat beskikbaar is vooraf wat die inpak en beplan baie vergemaklik. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Naomi, so bly jul het dit geniet, julle is enige tyd weer welkom

Marina Martinique 1152
Milena P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milena P
Saam met vriende

Very nice!

We had great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Gesin met tieners

Luilekker water wegbreek.

Is definitief ons nuwe gunsteling wegbreek plek, en ek sal dit aanbeveel aan almal wat in absolute luuksheid in 'n pragtige en veilige omgewing wil ontspan. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Danie, bly jul dit geniet, julle's enigetyd weer welkom.

Marina Martinique 1152
Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing. Wonderful!

The facilities are perfect. Lap of luxury.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Johan, sien uit om jul weer te verwelkom

Marina Martinique 1152
Marthie T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging en naby die see en restaurante.

Perfekte oopplan-huis op die kanaal met goeie uitsig. Baie naby die see en Jeffrey's geleë. Kan regtig aanbeveel vir die kieskeurige vakansieganger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Hennie, hoop om jul weer te verwelkom in die toekoms

Marina Martinique 1152
Leonie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Gesin met klein kinders

Fantastiese, weelderige wegbreeknaweek.

Ideale ligging, pragtige huis met alles wat jy nodig mag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Leoni, ek waardeer jou resensie. Ek is bly jul het dit geniet.

Marina Martinique 1152
Nadia S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met vriende

Very nice place.

Very nice house and the marina is very nice and tranquil.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek.

Baie lekker huis en die marina is baie nice en rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faren S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren S
Gesin met tieners

Stunning location with the best accommodation.

We had such an amazing time that we booked an extra night not wanting our weekend to end, the owner is such a nice guy. We will definitely be back again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaileen J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaileen J
Saam met vriende

Best weekend.

We enjoyed our stay at the Marina Martinique 1152. We actually didn't want to leave. Peter was also friendly. He assisted us with everything we needed. We will definitely book again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Thanks Kaileen, glad you enjoyed it, look forward to welcoming you again.
Regards

Marina Martinique 1152
Monia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia V

Dit het al my verwagtinge oortref.

Dit is regtig 'n baie netjiese en groot huis. Dit was stil en rustig en ons het baie veilig gevoel. Ons was 8 mense wat daar gebly het en ons het dit vreeslik baie geniet. Gaan volgende jaar definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Monia, bly jul het dit geniet

Marina Martinique 1152
Shanene B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanene B
Saam met vriende

We had a pleasant stay, everything very neat and clean.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het aangenaam gebly, alles netjies en skoon.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Thanks Shanene, glad you enjoyed the stay

Marina Martinique 1152
Natasja P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja P
Saam met vriende

Was pragtig en baie lekker.

Sal dit definitief aanbeveel vir 'n rustige vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Natasja, bly jul dit geniet.

Marina Martinique 1152
Jaco J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Wonderlike wegbreek-vakansie!

Peter, baie dankie vir 'n wonderlike naweek in jul pragtige plek! Kinders het dit vreeslik geniet op die water terwyl ons as ouers kon ontspan voor 'n brandende vuur! Jul sal gereeld van ons hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Jaco, waardeur die terugvoer, sien uit om julle weer te verwelkom

Marina Martinique 1152
Sandy J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy J
Saam met vriende

Absolute hemel op aarde.

Ons veblyf was alles wat ons harte begeer het. Netjiese huis, vriendelike ontvangs, meer as waarde vir geld. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel en in die toekoms graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Sandy, groot plesier.

Marina Martinique 1152
Tiena K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiena K

Asemrowende plek!

Sal Marina Martinique vir enige een aanbeveel. Wonderlikste vakansie ooit so op die marina! Kinders was heeltyd besig. So baie om te doen en baie veilig. Sal enige tyd weer gaan! Dankie Peter vir die leen van jou pragtige plek en vir jou puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Tiena. Dis 'n groot plesier.

Marina Martinique 1152
Sophia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L
Saam met vriende

Stylvolle juweel in Marina Martinique.

Marina Martinique 1152 beskik oor alles en nóg meer! Die huis se uitleg, spasie en en suite badkamers maak dit ideaal vir 'n familie. Dis baie keurig gemeubileer en toegerus met alles wat nodig is om 'n aangename en genotvolle tyd daar te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie Sophia, ons waardeer die terugvoer.

Marina Martinique 1152
Ingrid W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Gesin met klein kinders

Best value for money!

Look no further than staying at this amazing house! Everything was so neat and organised, equipped with everything you need and a whole lot more! Our 3 kids had the time of their lives in the canal whilst we chilled on the deck. Perfect house for entertaining. Definitely exceeded our expectations! Can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Thanks so much, Ingrid, I appreciate it.

Marina Martinique 1152
Wessel L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L
Gesin met klein kinders

An amazingly beautiful new home that lends itself for a family get together.

An amazingly beautiful new home that is in immaculate condition and beautifully presented and stocked with everything that one needs to have whilst away on holiday! A wonderful home for families or couples to gather together and make memories.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ongelooflike mooi nuwe tuiste wat geskik is vir 'n familie-kuier.

'n Ongelooflike mooi nuwe tuiste wat ongerep is en pragtig versier is. Dit het alles wat nodig is terwyl mens met vakansie is! 'n Wonderlike huis vir gesinne of paartjies wat wil kuier en herinneringe maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit. Ek's so bly jul het die verblyf geniet

Marina Martinique 1152
Eloise B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B

Modern, spacious house in a great location.

This house is ideal for a large group/ family, the kitchen, braai area makes it ideal for entertaining. The finishes in the house are immaculate. This house is ideal for water lovers. This is a house you will want to stay at again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1152 se terugvoer

Hi Eloise,
Thanks so much for your good review, appreciate.
Regards,
Peter

Marina Martinique 1152
Rosette J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosette J
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en omgewing.

Uitstekende verblyf. Die huis is so netjies en daar is alles denkbaar beskikbaar in die huis. Die verblyf op die water is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 630
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 630
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 630
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antillesrylaan 1152, Marina Martinique 1152, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6e1befca3973fa8cd32c3951292c8d50e692d92a66aed53124da31c2b3c5cce90f9a2a109e598a8383a9a7ab0b3599a551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 630 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 1152 Antilles Drive Marina Martinique 1152 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.080183088782 24.913125092923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem