Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Moonlight 25

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 143

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 68 resensies vir Marina Moonlight 25
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jonathan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

Very relaxing and enjoyable. Met my goal for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manjula C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manjula C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The area was beautiful. Will return to the marina but not that apartment.

The accommodation was grubby. The curtains were dirty and unironed, and the bedding was not in the cleanest of states. All the lights weren't working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zirilda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zirilda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed. A breakaway. Het als oortref.

Ons het heerlik gebly. Was stil en rustig weg van die geraas van die stede. Kan net die natuur hoor. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker en baie goed geleë naby eet en kuierplekke.

Baie lekker gebly en eenheid het alles wat nodig is, maar kort 'n sambreel vir die namiddag met sakende son indien jy braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Dit was goed geleë en 'n baie lekker en gesellige plek naby en gerieflik aan alles. Dankie aan the host vir sy vriendelikheid en gereelde kommunikasie. Ons 3 weke daar was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, but can do with aircon and shade.

No shade, no umbrella, dirty braai area. Otherwise good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ap V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike kuier!

Ons het heerlik gekuier op die pragtige plek. Alhoewel die standaard effens swakker was as verlede jaar, het ons dit steeds baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and service from Innocent.

Unfortunately, the property was visibly mouldy, towels smelt damp, braai grid rusted, glasses dirty etc. It seemed the property was vacant without being aired for quite some time prior to our arrival. Great place but needed to be cleaned etc. properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iddylic water and nature getaway.

Evening brings beautiful red sunsets, coupled with a braai on the unit's stoep, a stone's throw from the water. Early morning a brisk walk through the beautiful upmarket boating Marena, following the well-kept pavement. Then the ultimate estuary teamed with birdlife, meandering paths and lovely wooden jetties. A photographer and walkers dream, with meandering paths, flamingos, birds and fauna. Back to the fully equipped self-contained unit to repeat the rhythmic nature cycle. On the grounds a very helpful staff, immaculate lawns, a jetty, canoes, pedal boats and well controlled no noise rulings after a certain hour. We will certainly return to Marina Moonlight 25 again to be grounded and experience the peace that it brought us over the 3 days we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location with a beautiful of view of the lake on your doorstep.

We originally planned for summer, but had to postpone till June. We had winter sun, but I definitely would like to go back in summer. The outside swimming pool is close to the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik. Ons wou langer gebly het.

Die Marina Moonlight 25 is 'n baie lekker plek en daar is baie om te sien en doen, ons beplan om weer daarheen te gaan. Dis 'n skoon plek en die mense is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansune T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en perfek toegerus vir 2 mense.

Ons sal verseker weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het deposito betaal voor ons gegaan het om plek te bespreek. Het binne minute wat ons ingestap het die balans betaal, maar kry boodskappe en oproepe vanaf die persoon wat in beheer is van die woonstel asook boodskappe van die eienaar wat bewys van betaling versoek.

'n Mens wil vir sekerlik nie deur twee persone gepla word vir 'n betalingsadvies nie? Dit boonop vroegoggend as 'n mens veronderstel is om op vakansie te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Found a random pair of underpants under the bed.

Place was clean but the random guy's underpants was a bit hard to digest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seth G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful stay.

We had a mid-week break in Port Owen. The unit was clean and had all the necessary items to make our stay comfortable. Pics didn't do the unit justice. Unit was very neat. We did a daily 3 km walk around the marina. Would be nice if Wifi was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gurshwill S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gurshwill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was cozy.

I wish the owners informed us to bring our own light equipment as we were stuck in the dark during loadshedding but other then that it was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shenaaz P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenaaz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Had a wonderful time. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani G
Saam met vriende

We had a great stay, very relaxing and a wonderful view.

The small space was well-utilized and well equipped. Unfortunately, the place was dirty so we had to clean it ourselves before we could settle in. There was also a strong smell of smoke but it got better once we cleaned. Other than that, we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was baie lekker, mooi uitsig en goed geleë.

Met aankoms was dit nog nie gereed nie, bed was opgemaak, maar ek moes die beddegoed afhaal en buite ophang want dit was nog nat en paslaken het vlekke, en daar was te min handdoeke, vuil messegoed asook vuil borde. Elke item wat ek wou gebruik moes eers gewas word. Borde was vetterig, die vloere benodig 'n goeie skrop want dit is vuil. Vuil bad met vuil rand om, muwwe teëls. Laaie in kombuis vuil en ou goed in wat nie gebruik kan word nie. Die ketel was ook vuil. Die opwaslap en afdroogdoek was vieslik, daar's net een van elk en dit stink, ek het my eie gebruik. Die eienaar moet self die plek besoek en drasties die plek upgrade. Ons moes tienuur uit wees en die skoonmaker het eers na eenuur opgedaag om vir haar die sleutel te gee, ek moes self die beddegoed was om vir haar tyd te bespaar vir die volgende gaste asook die handdoeke aangesien daar net een stel handdoeke is asook een stel beddegoed. Andersins sal ek weer daar bly indien die nodige gedoen is om die plek meer higiënies maak. Die plek kan doen met 'n aircon. Eienaar moet ook kyk na goeie en betroubare skoonmaakdienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing baie lekker om in te kuier, als naby en baai baie lekker. Die woonstel was ook voldoende.

Daar was net een probleem, ons amper sonder krag gesit, en ons moes twee keer bel na 'n dag dat ons kan krag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

We had lots of fun and certainly will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ap V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike verblyf van 3 nagte op 'n pragtige plek!

Marina Moonlight is pragtig geleë langs die Port Owen Marina. Dit is rustig daar en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rjona S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rjona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful with the most amazing view.

Stayed there for 3 nights and it was so nice and relaxing. A cozy unit with everything you need, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerene L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is prentjiemooi daar. Die kalm waters is voorwaar 'n paradys.

Ons het die restaurant naby geniet. Dis sommer stapafstand. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Daar is baie trappe om te stap wat goed was, maar dink ouer mense met knieprobleme kan dit moeilik vind. Die stort binne die bad kan ook vir ouer persone 'n probleem wees. Die parkering is ook tricky met 'n groterige voertuig. Die ligging is uitstekend. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel J
Enkelreisiger

Pragtige uitsig oor die Marina.

Ek voel die eienaar moes voor die tyd gesorg het dat daar krag op gelaai was, ek moes sukkel om dit op te kry. Die yskas wat reg by die bed staan, loop ook nie sag nie. Dalk kan hulle die bed net bietjie verder van die yskas af skuif, aangesien dit 'n steurnis deur die nag is. Andersins was dit rustig en baie skoon. Sal verkies het as daar WiFi was, mens neem deesdae dit dalk as vanselfsprekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great experience in Port Owen.

We enjoyed the venue and braai facilities with a beautiful sunset over the water. The bird life was so cool, we saw ducks and kingfisher and many other birds, had a good time at Charlies which we are very big fans of. We had easy access to Paternoster as well. Great spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechele V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechele V
Saam met vriende

Peaceful and absolutely stunning view.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeline V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely come again, was very peaceful, clean, calming place.

Please try to get a heater or a door worm to keep heat inside for the colder nights and preferably an outside lock for sliding door, to lock, when going to putt putt and jetty easier, other than that lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n goeie tyd beleef daar langs die water.

'n Gerieflike plek om in Tuis te gaan - sal defnitief weer van Marina Moonlight 25 - gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M
Gesin met tieners

Waarde vir geld, fantastiese ligging.

Ek was paar dae alleen en toe het my tienerseun aangesluit, hy het natuurlik WiFi gemis. Eienaar en persoon in beheer was baie vriendelik en tegemoetkomend met 'n klein probleem wat ek gehad het. Alle geriewe is daar (behalwe 'n rasper, weet nie of ek mis gekyk het nie) en borsel om rooster skoon te maak is dalk ook 'n voorstel. Wonderlike ligging, regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreekplekkie vir twee.

Baie goed geleë, netjies en skoon, in 'n klein oord wat baie bied maar steeds rustig is. Heerlik om te sit en braai terwyl jy uitkyk oor die marina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melford S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melford S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

This is an awesome holiday destination to unwind and relax and the facilities are great so are the staff at reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Stunning position but cleanliness lacking. The floor tiles need a good scrub. Outside patio area and furniture were very dirty. The fridge needs a good clean not just a defrost. Bed linen was clean although stained and base cover was dirty. We didn't use any other appliance besides kettle and fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

I've been to a few places and by far Port Owen Marina was the best. Completely peaceful, vibrant with friendly, helpful staff. I found no fault with anything. Will recommend this place to anyone, even with kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

We love that the location of the unit is right outside the pool area so not very far to walk.

The play areas and facilities on the resort were enjoyed and the staff was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naila I - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Naila I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Did not meet expectations.

The first day we arrived, the pools was out of order as they were being cleaned, this was the issue up until the 5th day of our stay. We did not get to swim at all. The place was so dusty my husband's allergies were bad. The glasses had to be washed before use as these were super dusty. No one came to clean the whole week we were there, not even change towels. The bed was uncomfortable. The day I got there I was told that the stove and oven does not work, and was given a two plate stove to use. We queried this and was told that it will be fixed but it never was. No WiFi, but at least had a nice DStv package which is probably the only positive I have about my stay. There is a dishwasher in the picture, but there is not one in the room. I won't ever go back again. I wanted to leave on the 1st day I got there. We were treated like outcasts because we booked with Marina Moonlight 25 which apparently is not part of Port Owen Marina Resort which I thought it was. Marina Moonlight 25 is a privately owned apartment. I am not one to ever give bad feedback or complain but I took a week off work as I work in a stressful environment and do not get off much and needed a week to blow off some steam but I was extremely unhappy that I paid so much money only to be so disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie R
Enkelreisiger

Value for money enjoyable.

Recommendation: Remove the dishwasher from the photos because there is no dishwasher in the apartment. If it is at all possible please an air-conditioner will be very very nice. No complaints - we'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melford S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melford S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Disappointed about the cleanliness and condition of curtains. Two wardrobe doors fell off. Love where 25 is situated, would love to go back but not under these conditions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikha'eel H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mikha'eel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The resort is not very secure as the residence are easily accessible with no access control.

Private units are not serviceble with fresh towels or bins, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, op die water.

Alles wat benodig word, is daar. Net gordyne wat aandag benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place will definitely come again.

Very clean and neat, beautiful and very friendly neighbours, will most definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Denver S

Vakansieplekkie waar jy nie mag hard gesels op jou stoepie nie, is 'n no-go.

Permanente residence mense het 'n groot probleem met gaste en kla heeldag by bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I had a wonderful stay. I would 100% recommend Marina Moonlight 25.

The facilities are amazing, there is so much to do and it is definitely a great place to break away from a busy lifestyle. The host was very nice. This place is definitely seeing me again next year! We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elresa S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elresa S
Enkelreisiger

Ek het dit baie geniet. Die uitsig! En die woonstel self is ruim en netjies.

Die uitstap op die kanaal is fantasmagories en die swembad is naby. Ek sal enigeen aanbeveel na Marina 25 toe, want dis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Breggie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Breggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en ontspan.

Wil jy wegkom van gejaagde lewe? Dis die plek om te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walteesha C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walteesha C

Waarde vir jou geld, uit en uit.

Die plekkie is asemrowend en jy voel jy is op 'n ander plek. Meer as tevrede met Marina Moonlight. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver Lee A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver Lee A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet!

Ons het die wegbreek geniet. Die eenheid was skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflik.

Groot genoeg dat jy nie ingedruk voel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Spesiale aanbod winter-wegbreek.

Pragtig toegeruste eenheid reg op die Marina. Ons het heerlik gerus en omdat dit winter is, was daar nie groot groepe mense nie. Dit was vir ons belangrik, want ons is nie blootgestel aan moontlike Covid-19 nie. Die enigste nadeel was dat daar aan verskeie eenhede gewerk is wat nogal die rus versteur het. Ons kan Marina Moonlight 25 met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay.

Die eenheid het geruik na rook wat baie onprofessioneel is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashwen M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker wegbreek van die stad.

Alles omtrent die plek was wat ons verwag het en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Newton W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Newton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Pragtige omgewing en woonstel, baie mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to relax.

Fantastiese plek om net te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daneel C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Comfy.

I would definitely recommend to colleagues, friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvinah W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvinah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige atmosfeer. Sal definitief weer bespreek.

Fantastiese plekkie. Het 'n baie genotvolle naweek gehad. Gasvrou het ons lekker tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay as a family, the unit was clean and neat.

Thank you for a great weekend at Marina Moonlight 25. Everything was clean and neat and the unit was well equipped. Our young kids were happy to be able to swim and make use of the resorts facilities like mini golf and the park. For my husband and I it was the tranquility of being right across the water. And watching the boats sail out. Very peaceful weekend. We enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspannend.

Almal laat jou baie tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Moi ligging, lekker kos by Laaiplek Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zita T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Wow I would 100% recommend this place, I had the best time here. Derrick and Innocent are such friendly hosts! Definitely will be coming back to Port Owen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ’n baie lekker naweek.

Huis het alles in wat jy benodig vir jou verblyf. Ons het dit baie geniet. Die enigste nadeel is die bad wat jy nie kan gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shunell D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shunell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig. Sal definitief weer gaan vir 'n wegbreek.

Mense is baie vriendelik. Wegbreek ons goed gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek vir 'n wegbreek!

Dit is werklik 'n mooi plekkie om heen te gaan, het lekker canoe gery vir die eerste keer in my lewe en dit was groot pret! Sal enige tyd weer gaan, wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and relaxing.

Nice view, everything you need is there and close to shops and beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable. Will recommend to friends.

Very peaceful. No disturbances from traffic and guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maynard V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maynard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Bad se inlaat was nie gekoppel nie, so jy kon nie bad nie, net stort. Skottelgoedmasjien het ook nie gewerk nie. Pluspunt, ‘n DSTV met volle pakket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koue weer ten spyt lekker gebly.

Behalwe vir vuil nat vadoek op wasbak wat gelyk het of die vloer daarmee gewas is, het ons die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junaid W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer om te gaan ontspan.

Die ligging is perfek en die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef961b1b96f7e2446ba9db9e9fcdc19dcca16bea79906af1a06ad350e36d4b46d1db9a51c3d730d428ce87bde9d36ec305e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 Port Owen Drive Port Owen Marina 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.7877775 18.1484397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem