Woodgrange Akkommodasie by Marina Palms 3 | LekkeSlaap
+27
+27

Marina Palms 3

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpson-weg 709, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Marina Palms 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan Hibberdene se kuslyn. Dié woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die stoep en meeste van die kamers.

Die woonstel is op die grondvloer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n handstort oor die bad. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander toestelle. Die aangrensende leefarea het 'n TV met 'n OpenView HD-dekodeerder en lei na die stoep.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gazebo en braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n afstandbeheer-hek en kameras.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Palms 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simpson-weg 709, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpson-weg 709, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4MPrMBBn8kEx2eXVauPufdTy4yCkMy8Ej30nlrcrgpKUWtHqJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 709 Simpson Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.585922939646 30.570043689719
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za