Marina Palms
Opsomming van Resensie
Hein V - Jan 2021
Gemiddeld
Ongelooflike lekker vakansie gehad. Baie dankie.
Marina Palms's terugvoer
Goeie dag Hein,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is bly julle kon lekker vakansie hou en uitrus. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Marina Palms 9.
Vriendelike groete,
Nohan & Melissa van der Merwe
Jacques D - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige see view.
Marina Palms's terugvoer
Goeie dag Jacques,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle kon die tyd daar geniet en dat julle geen probleme ervaar het nie.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Marina Palms 9. Vriendelike groete, Nohan & Melissa van der Merwe
Hendrik F - Mrt 2020
Gemiddeld
Kuier was lekker. Green probleem met die blyplek.
Elaine V - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik rustig met mooi uitsig.
Es D - Okt 2019
Gemiddeld
'n Pragtige woonstel in 'n goed onderhoude gebou.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A lovely apartment in a well maintained building.
Well equipped apartment with a breaker view of the ocean. Quiet area (despite the rattling of a train twice a day in your front yard). Hope to come back to this place.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
George M - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker gekuier en gerus.
Dinie-marie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netjiese eenheid met prag see-uitsig vanuit kamer, sitkamer en stoep.
Danie G - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Christa S - Mei 2019
Gemiddeld
Die ideale verblyf.
Sarinda M - Des 2018
Gemiddeld
Dit was ongelooflik. Sal definitief weer daar bly.
Marina Palms's terugvoer
Thanks for your kind review Sarinda, glad to hear you enjoyed your holiday. Look forward to welcoming you again.
Nadia K - Des 2018
Gemiddeld
Ideale plekkie as jy soek om weg te breek van die moderne leefstyl maar nogsteeds die see-uitsig wil geniet in 'n skoon, rustige en gemaklike plekkie.
Lees meerJohan D - Nov 2018
Gemiddeld
Baie naby aan die see, en 'n gerieflike woonstel.
Marina Palms's terugvoer
Hi Johan,
Thanks for your review much appreciated. We will look into getting a mirror.
Thanks again.
Elmo
Marina Palms 9
Karl T - Sep 2018
Gemiddeld
A lovely stay in a big unit with excellent sea view.
Lees meerCherise M - Mei 2018
Gemiddeld
Flippen mooi view.
Margaret L - Jan 2018
Gemiddeld
Ontspannend.
Anne-marie M - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjiese woonstel met uitstekende see-uitsig
Marina Palms's terugvoer
Thanks for the review Anne-marie, we are glad you enjoyed your stay!
Chris G - Mei 2017
Gemiddeld
Pragtige uitsig en goed toegeruste woonstel.
Emmarentia B - Apr 2017
Gemiddeld
Fantasties, beveel dit aan vir enige gesin wat 'n heerlike wegbreek wil geniet.
Marina Palms's terugvoer
Thank you for the feedback Emmarentia, we are glad to hear you had a good stay. Take care.
Casper E - Mrt 2017
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Marina Palms's terugvoer
Thank you for your review Casper, it is much appreciated. We are glad you enjoyed your stay.
Sakkie O - Feb 2017
Gemiddeld
Wonderlike atmosfeer en baie veilige plek om heen te gaan.
Mario J - Jun 2016
Gemiddeld
Wonderlike ervaring en pragtige eenheid!
Marina Palms's terugvoer
Baie dankie Mario, bly om te hoor julle het dit geniet.
Alles van die beste.
Alan K - Jun 2016
Gemiddeld
Fantastic.
Marina Palms's terugvoer
We are glad you had a good stay Alan and thanks for the review!
Hope to see you again.
All the best.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 9, Simpsonstraat 709, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom