We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Marina Palms | LekkeSlaap
+17

Marina Palms

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2022 tot 30 Nov 2022.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 9, Simpsonstraat 709, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Palms is in Hibberdine in KwaZulu-Natal wat bekend is vir die strande, branderplankry, visvang en ikoniese besienswaardigede soos Umzumbe Blouvlagstrand, Jolly Roger, putt-putt en Hibberdene-waterwurm in die area.

Die selfsorgeenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak, en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n balkon met 'n swembad-uitsig en maak gebruik van ’n aparte badkamer met ’n stort. Daar is ’n enkelslaapbank in die leefarea. Ander geriewe sluit ’n ten volle toegeruste kombuis, leefarea en ’n TV met ’n DVD-speler in. Die eenheid het ook ’n stoep, braai-area en privaat ingang. Gaste kan gedurende die seisoen van hiér af walvis- en dolfynkyk.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook verskeie doendinge op die perseel vir gaste om te geniet, soos visvang, swem en fietsry.

Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit perdry, visvang, voëlkyk, bergfietsry, tennis, hengel, baarsvang, fietsry en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Palms sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Marina Palms
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eenheid 9, Simpsonstraat 709, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marina Palms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 9, Simpsonstraat 709, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxOTJkODIxLWQ5ODAtNGQ4MS04NTRkLWRkNWI4ZGU4ZjI2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Unit 9, 709 Simpson Street Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.585716608158 30.570013225078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem