Mykonos Akkommodasie by Marina Village 819 | LekkeSlaap
+35

Marina Village 819

2 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 819, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 595 R2 517 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Village 819 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die prentjiemooi Marina Village in Langebaan. Die woonstel bied onbelemmerde uitsigte oor die privaat hawe en die see.

Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die oopplan- leefarea, -eetarea en -kombuis is toegerus met moderne geriewe soos Smeg-toebehore, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitplek en 'n 50" platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep wat spog met sonstoele en 'n bankie om die lieflike uitsig oor die hawe en die see te kan geniet. Die kompleks het ook 'n 15 m swembad wat slegs gaste van Marina Village 819 mag gebruik.

Die kompleks is naby 'n rits restaurante, die strand, Mykonos Casino en 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede in die dorp en langs die Weskus.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Village 819 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Marina Village 819
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marina Village 819, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina Village 819 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 595
Vanaf R2 517
per nag (plek vir 4)
was R3 595
Vanaf R2 517
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 819, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAppic1JCY9sOtlPwXh4dLq0eE7svOMEw20jaRA1BQeAdCk9VE0F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 595, nou Vanaf R2 517  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marina Village 819 Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.046121932569 18.041097215344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za