Marina's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina's Place is in West Beach in Bloubergstrand en is net 2 km van die wêreldbekende Bloubergstrand af, wat bekend is vir sy uitsig op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan met Robbeneiland in die verte.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook 'n skuifdeur wat na die tuin lei. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel die gastebadkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Elke kamer het lugversorging.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel asook 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Die perseel het 'n lapa- en braai-area met lieflike stoepmeubels, gasbraai en 'n tafel en stoele. Verder is daar 'n swembad en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Neem asb. kennis dat daar geensins op die perseel gerook mag word nie. CCTV-kameras beveilig die perseel aan die buitekant.

Slaapplek

'n Bespreking by Marina's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 004 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]