Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine 59

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 2 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 59, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 670 R4 203 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Marine 59 is op Struisbaai se strandfront en bied verblyf in 'n selfsorghuis vir 8 gaste wat met 'n pragtige uitsig spog.

Die huis is gerieflik ingerig vir 'n groep of 'n gesin. Dit het 'n 180°-uitsig oor die see en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n groot sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers wat 'n bad of 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. onthou om hul eie swemhanddoeke en badhandoeke saam te bring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ekstra kisvrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafels geniet word. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Gaste kan in die sitarea voor die TV wat sekere DStv-kanale het ontspan en daar is binne- en buitebraaigeriewe.

Die tuin is omhein en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die huis het 'n alarmstelsel wat gemonitor word en rook is verbode binnenshuis.

Struisbaai bied verskeie lekker aktiwiteite soos hengel, kajakvaart, branderplankry en seilplankry en daar is pylsterte in die hawe en walvisse wat tussen Julie en Augustus gesien kan word. Gaste kan oor die kort, 4 km-lange rit na L'Agulhas onderneem om die Quoin Point-vuurtoring of die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum te besoek en daar is verskeie voetslaanroetes in die area soos die Rasperpunt-roete.

Slaapplek

’n Bespreking by Marine 59 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Marine 59
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 39

Jaar gelys 1

Ligging

  • Marinerylaan 59, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine 59 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 670
R4 670 R4 203
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 670
R4 670 R4 203
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 59, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2348462d1d26fb31ce40dd08b4e08ff4e0329cb48b321a9fa4adc5920bb619bb524e6a09da6aaf71c721146518ed485991f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 670 nouVanaf R4 203 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 59 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812933879565 20.048940185397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem