Marine Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marine Court is in die Hartjie van Hermanus geleë met ’n pragtige see-uitsig oor Walker Bay. Die woonstel is 64 m² en bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 gaste in die gewilde Mariene-rylaan in Hermanus. Die woonstel is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die bergpaadjies geleë.

Die kamer het ’n koninggrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n gaste-toilet. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. In die leefarea is daar gemaklike sitplek, 'n TV met DStv (compact plus) en 'n eetkamertafel met 4 stoele. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot parkeerplek oorkant die woonstel in die straat.

Doendinge in Hermanus sluit walviskyk, wynlandgoedere, museums, voetslaanpaaie, strande, kunsgalerye, bergfietsroetes, zipline-toere, markte, perdryroetes, kajakvaart en gholf in.

Slaapplek

'n Bespreking by Marine Court sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marine Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false