LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marine Glen 18 | LekkeSlaap
+16

Marine Glen 18

2 resensies
Selfsorg
Marine Glen 18
Vanaf R1 250
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking vereis, en word binne 7 dae na die vertrekdatum terugbetaal mits die eenheid in dieselfde toestand as by aankoms gelaat word en alles in orde is. Meld asb. enige skade in die eenheid binne 12 werksure aan. Rook is streng verbode binne die eenheid en gaste word gevra om buite te rook. - Indien gaste versuim om die bogenoemde te gehoorsaam, kan die deposito moontlik gebruik word om gordyne, matte en meubels skoon te maak. Indien daar meer gaste oorbly as waarvoor gekwoteer is, of indien die aantal gaste die maksimum aantal gaste oorskry, word die deposito verbeur. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n TV met volledige DStv-pakket het, en dit is nie nodig om jou eie saam te bring nie. Daar is geen PVR- of Explora-koppelpunt nie. Bring asb. eie bad- en strandhanddoeke saam. Alle bedlinne word voorsien. Gratis toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat dit selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asb. om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring. Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste van R200 'n dag gereël word ─ 08:30 tot 14:30, behalwe op naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste moet ten minste 48 uur vooraf by die kantoor gereël word en direk aan die kantoor betaal word. Let asb. dat hierdie dienste onderhewig aan beskikbaarheid van hulpbronne gedurende spitstydperk is.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg, Marine Glen 18, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7vMeZRDidCQpBgkuVPlddZuOQNLSaz7ZWjbn0EqiQVXxxcslG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 2 5 1 3 Tegwan Road Marine Glen 18 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.88777 30.346849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!