Marine Terrace 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marine Terrace 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lawrence Rocks, Margate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal dit bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die omgewing het 'n verskeidenheid geriewe, soos Margate se hoofstrand, winkels en restaurante. Die kompleks is net 1 straat van die strand af en het maklike toegang tot 'n klein, afgeleë strand waar 'n mens kan swem of visvang.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ook 'n plafonwaaier en ingeboude kaste. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur en die leefarea lei na 'n groot balkon.

Die kompleks is veilig en het 'n swembad en 'n klimraam vir kleiner kinders wat ouers albei van dié woonstel op die boonste verdieping kan dophou.

Slaapplek

'n Bespreking by Marine Terrace 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marine Terrace 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false