Marine Zone at The Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marine Zone at The Bay is 'n selfsorg-woonstel in Bloubergrant en spog met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, die Moederstad en Tafelberg in die verte. Dis die perfekte plek vir gaste wat Kaapstad of die omliggende omgewing kom besoek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstelblok het gemeenskaplike wasgoedgeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Marine Zone at The Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marine Zone At The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false