Bloubergstrand Akkommodasie by Marine Zone at The Bay | LekkeSlaap
+24

Marine Zone at The Bay

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Marine Zone at The Bay
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elize P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Sal in 'n plek soos daai wil belê.

Was baie lekker gaan in toekoms weer daar bly. Mense waarmee ons gereël het by die webtuiste is 'n bate vir julle. Een area vir verbetering is parkering weet nie of al die eenhede garage's het nie. Daar staan bakkies wat nie een keer beweeg het vandat ons daar was nie. Doen jouself 'n guns en gaan bly daar.

Jaco B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Woonplek was baie netjies en uitstekende uitsig oor die see en Tafelberg. Goeie waarde vir geld.

Lenta P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenta P
Gesin met tieners

Heerlike verblyf en baie gerieflik.

Verblyf was baie skoon en ons het heerlik gebly.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZjAwYTY1LTA3NmQtNDU4OS1iMTA3LWZiYWFiYTk4NjIxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Shell Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.811860611921 18.4710094604
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za