LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marine Zone at The Bay | LekkeSlaap
+24

Marine Zone at The Bay

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marine Zone at The Bay is 'n selfsorg-woonstel in Bloubergrant en spog met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, die Moederstad en Tafelberg in die verte. Dis die perfekte plek vir gaste wat Kaapstad of die omliggende omgewing kom besoek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is nog 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstelblok het gemeenskaplike wasgoedgeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Marine Zone at The Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Marine Zone at The Bay
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Shell-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine Zone at The Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZjAwYTY1LTA3NmQtNDU4OS1iMTA3LWZiYWFiYTk4NjIxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Shell Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.811860611921 18.4710094604
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!