Mario's 1 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mario's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby die KIKS (CTICC) en verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n verskeidenheid kookgereedskap en 'n wasser-droër.

Die sitkamer langsaan het 'n LED-TV met 'n DVD-speler en DStv Compact. Daar is skuifdeure wat van die sitkamer na die balkon met 'n tafel met sitplek 2 lei. Die gebou het ook 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstafel en aangewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang.

Dit het die ideale ligging naby nagklubs, restaurante, museums, 'n MyCiti-bushalte en die Kunstekaap en dit is net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Mario's 1 Bed Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mario's 1 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false