Mario's Bale House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mario's Bale House skuil tussen die Swartberg en Kammanassieberge. Dis aan die oewer van die Stompdriftdam, 6 km buite De Rust en net langs Meiringspoort. Dis ideaal as jy op soek is na gerieflike plattelandse verblyf.

Dié huis is gebou met 332 strooibale en bied selfsorgverblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet.

Die onderste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, leefarea, binnebraai en kombuis wat toegerus is met eetgerei, breekware, stoof en yskas.

Die boonste verdieping beskik oor die tweede en suite-slaapkamer, leefarea en aparte badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n slaapbank.

Daar is 'n stoep met braaigeriewe, asook 'n uitsig oor die dam en op die berge.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, 4x4- en voetslaanroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mario's Bale House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mario's Bale House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false