Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariquensis Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoegd Plaas, Groot Marico, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mariquensis Gasteplaas is op 'n bekoorlike plaas buite Groot Marico aan die oewer van die Groot-Maricorivier geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgkothuise wat deur bome omring word.

Veldmaiden Kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n kaggel vir die winterkoue.

Faan Kothuis bied verblyf vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die kombuis in albei eenhede is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n braai-area, asook veilige parkeerplek beskikbaar. Voorsien asb. eie handoeke.

Doendinge op die plaas sluit swem, roei, visvang, voetslaan en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Mariquensis Gasteplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vergenoegd Plaas, Groot Marico, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Mariquensis Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoegd Plaas, Groot Marico, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMmU0NzA2LTBhZTUtNDYyNi1iMTBhLTczZDA2ZTRhYmI1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Vergenoegd Plaas Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643773215686 26.429762363409