Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marisch Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Marisch Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dieketseng T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieketseng T
Enkelreisiger

Lovely, quiet and beautiful.

Lovely, clean quiet place. In a very quiet suburb not far from town. The hosts are so friendly and welcoming. Would definitely come there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you!
Andries

Marisch Bed and Breakfast
Annemarie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel hierdie gastehuis beslis aan.

Stil, rustig, netjies, skoon. Lieflike mense, doen baie ekstra moeite. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josiah P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josiah P
Besigheidsreis

Relaxing and comfortable.

The host was kind and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
W.j. Du Buisson Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
W.j. Du Buisson Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig verblijf.

Die gasheer was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet! Andries

Marisch Bed and Breakfast
Wynand V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie vriendelik, baie gerieflik, geen klagtes nie. Lekker gebly.

Beste verblyf ooit, sal beslis weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie! Waardeer. Kom kuier gerus weer.
Andries en Elsabe
GH Marisch

Marisch Bed and Breakfast
Annatjie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons is vriendelik ontvang, het gerieflik gebly. Daar was 'n afdak vir die motor, voorsiening vir beurtkrag en ons was veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Annatjie. Groot waardering. Kom gerus weer kuier. Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Sharazahn G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharazahn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verwelkomend, aangename en bedagsame gasheer.

Baie netjies en aangename plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Sjoe, baie dankie julle twee. Ons doen ons bes en is dankbaar julle het dit geniet.
Vriendelike groete,
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Schalkwyk L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalkwyk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die oom het ons so welkom laat voel ! Die kamers is baie mooi en gemaklik - sal definitief aanbeveel. Dankie weereens vir sulke gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Lihandri, dankbaar jul het dit geniet. Waardeer die krediet opreg. Kom kuier gerus weer.
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Ludwig B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig B
Enkelreisiger

Fantasiese diens. Wonderlike mense.

Wonderlike mense wat uit hulle pad uit gaan om die verblyf so lekker as moontlik te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Ludwig, baie dankie. Groot waardering. Ons doen ons bes en as julle dit geniet is ons net dankbaar. Kom kuier gerus weer. Groete. Andries

Marisch Bed and Breakfast
Mj K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj K
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Wat 'n mooi plek. En rêrig veilig. Hulle het ons so welkom laat voel. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Goeiemore
Baie dankie. Altyd groot waardering vir sulke terugvoer. Jul al 4 was sulke gawe besoekers.
Kom gerus weer.
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Nosipho H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The host was lovely, as always, friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you. Andries and Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Nosipho H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was splendid. Andries was a lovely host.

Place was clean, staff was friendly as was the host. Breakfast was good. Very quiet and decent neighbourhood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you, I really appreciate it. Looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Andries

Marisch Bed and Breakfast
Adele K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Alles netjies en baie gerieflik. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Adele. Jul bly ster gaste.
Andries en Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Gretchen B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Goeiemore Gretchen, so gaaf om so pragtige boodskap op n' beurtkrag Maandag te ontvang. Groot waardering en bly jull het dit geniet. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Andries en Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Chanelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese en gerieflike verblyf.

Baie dankie vir die warm verwelkoming en gasvryheid. As jy in Newcastle kom kuier en jy benodig verblyf - Marisch is die plek vir jou. Hoop om weer te kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie baie dankie, Chanelle. Groot waardering. Julle was baie spesiaal en maklik om voor goed te wees. Kom kuier gerus weer.
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Adele K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer, heerlike ontbyt.

Netjies, skoon, lieflike kaners. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Adele.
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Mari A H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari A H
Besigheidsreis

Vriendelike en skoon diens.

Eienaar het gewag tot ons werknemer kon inklok. Plek is skoon en netjies en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer van die plek gebruikmaak! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Ai Ernest, so many tears for these beautiful words. We really appreciate it, but Ernest was also such a kind-hearted gentleman. Wish to meet him again.
Kind regards,
Andries and Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Frik V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Great, great, great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Frik,
You were such a very special group which made it easy to spoil you just a little bit. We really appreciate the very special remarks and compliments. If possible, come and visit us again.
Kind regards,
Andries and Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Jazmine L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazmine L
Saam met vriende

Clean, safe, lovely view of the garden, rooms spacious.

Oom Andries was friendly and made us feel at home. Breakfast was fantastic and warm. Rooms were spacious and clean. view dor the garden was exceptional. The rooms and whole accommodation looks even better in person. Thank you for accommodating us. We loved everything in the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Ai Jazmine, so many thank you's. I really appreciate it, but it is easy to do for such a fabulous group.
Andries and Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Thobile N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thobile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Greatest hospitality ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Many many appreciation. We do our best.

Marisch Bed and Breakfast
Adele K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry ontvang.

Ontbyt was heerlik, blyplek baie netjies en goed beplan. Eienaar en sy vrou baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Goeiemore Adele
So baie dankies. Groot waardeering. Dit was maklik om jul te onthaal en goed te laat voel.
Vriendgroete,
Andries en Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Bertha O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha O
Enkelreisiger

Uitstekend!

Alles was puik! Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om my in alles te akkommodeer. Die ontbyt was vyfster-gehalte. Ek kan Marisch Bed en Ontbyt van harte aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

So baie dankies vir sulke pragtige positiewe terugvoer. Opregte waardering en dankbaarheid daarvoor.
Vriendelike groete
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Mark V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in the heart of Newcastle.

Not the first time we have stayed over, and I would most certainly go again. The warm hospitality from Andries is amazing, nothing is too much to ask. The rooms are well appointed and so nicely decorated. Breakfast was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iain S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, very good hospitality and excellent value for money.

Highly recommended by us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

TY Ian and Meisie. really appreciate. We do our best and if you enjoued it - What a bonus !!
Kind regards
Andries and Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Stephen D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Gesin met klein kinders

A hidden gem

Lovely people and a beautiful place. Warm, friendly welcome and very accommodating. Would definitely stay here again and recommend it to friends and family. A real hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you Stephen. We do our best. Really appreciate it.
Andries and Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Marissa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V
Besigheidsreis

Lieflike gastehuis, die eienaars is ook baie oulik en behulpsaam.

WiFi het glad nie gewerk nie, wat dit moeilik gemaak het. Ontbyt was heerlik, kamer baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Opregte waardering. Jammer oor die wifi maar dit gebeur soms. Andries en Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Mark A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A
Besigheidsreis

Comfortable in every respect.

Made to feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you. I really appreciate it. We do our best. Andries and Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Mark A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A
Besigheidsreis

Comfortable in every aspect.

Quiet area and felt safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siyabonga S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very good stay

The owners were very welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

TY Brian . Appreciate. Keep that smile!
Andries and Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Noelene J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10!

Lieflike plekkie, pragtig, skoon en veilig. Baie vriendelike gashere en heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie!! Maklik om mense soos julle te ontvang. Kom kuier gou weer!!
Andries en Elsabe GH Marisch

Marisch Bed and Breakfast
Elize O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Besigheidsreis

Baie vriendelike ontvangs en puik diens.

Baie vriendelike ontvangs. Kamer was baie skoon en netjies het 'n keuse gehad van 'n stort of 'n bad. Ontbyt was keurig en heerlik. Was uitgerus en verkwik en kon die lang pad weer aanpak. Dit is voorwaar 'n moeite werd oornagfasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Elize.
Baie dankie. Groot waardering. So dankbaar julle het dit geniet. Kom aub weer kuier.
Andries en Elsabe en Precious.

Marisch Bed and Breakfast
Derick M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derick M
Enkelreisiger

Dit was voldoende, dankie.

Ek was bekommerd oor die veiligheidsaspek. Die vensters het nie diefwering gehad nie en daar was slegs 'n skuifdeur na buite. Die kamer was goed toegerus, netjies en skoon (die toilet is egter nie skoongemaak toe die kamer gediens is nie). Kommunikasie met die eienaar was goed. Ontvangs was goed, maar die persoon was afwesig met my vertrek nadat ek haar gevra het om daar te wees met my vertrek (7:30 vm). Die kamer is nie klankdig nie en ek kon duidelik hoor wat die persone in die naburige kamer (anderkant 'n geslote tussendeur) gedoen en gepraat het. Dit het my nie gepla nie, maar ek was bewus daarvan dat hulle my ook kon hoor en dit het my gepla. Daar het ook op die tweede aand presies om middernag 'n kat buite my kamer aanhoudend gekla!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Precious was an incredible host. I won't stay anywhere else when I go to Newcastle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekstra myl diens!

Ons was met ope arms ontvang terwyl ons baie vroeg die oggend ingeklok het. Dit is baie stil en rustig. Al die nodige vereistes was voorsien. Pragtige, skoon kamers en heerlike ontbyt. Dankie ons het die baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Ag dankie julle tweetjies.
Dit was maklik om vir jul net gaaf te wees.
Ons is dankbaar julle het dit geniet.
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Lucky M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Enkelreisiger

Very reasonable prices, great customer service and great breakfast.

Though I travelled for work related activities, I enjoyed my stay. It's a great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Lucky,
Really appreciate your positive feedback. If possible come and see us again.
Kind regards,
Andries and Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Wilmie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, veilig en stil.

Baie vriendelike ontvangs. Pragtig versierde eenheid. Heerlik stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

We do our best. Ty Wilmie. Do come again. Andries and Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Morelle T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well maintained, clean and felt very welcome.

Excellent and friendly service. Very clean and well maintained. We felt so welcome. Very accommodating and will certainly book in there again if we are in the area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you, Morelle and husband. So very kind from you. You are gold.
Kind regards,
Andries and Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Hanlie J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Uitstekend.

Netjies. Skoon. Veilig. Kort meer DStv-kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het in Bull en Hill gebly, baie netjies en skoon, parkering baie naby en veilig. Bed kon net 'n bo-laken op gehad het en ontbyt kon beter gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Louis,
Opregte waardering vir die terugvoer.
Ons skenk aandag.
Vriendelike groete,
Andries

Marisch Bed and Breakfast
Ockert B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ondervinding wat ek graag weer sal wil ervaar.

Die ontvangs was uitstaande, geriewe uitstekend en die ligging lawend op liggaam en siel. Moet dit ervaar om te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir die mooi natterige oggend in Newcastle. Groot waardering. Kom kuier asb. weer.
Andries en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Delete D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker en rustig.

Ons het regtig lekker gebly. Baie dankie Andries en Elsabe vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal definitief weer van jul diens gebruik maak. Die kamers is vreeslik mooi en skoon. Ons het die rustigheid baie geniet ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Simone,
Julle was so spesiaal. Reg vanaf die eerste navraag. Baie dankie!
Andries

Marisch Bed and Breakfast
Hennie L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met vriende

Baie, baie lekker.

Die gashere is bedagsaam en uitermate gasvry. Alles wat ons wou hê en waarvoor ons gevra het, is met 'n glimlag bedien. Die huisvesting was uit die boonste rakke, die ontbyt geurig. Ek sal beslis weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Hennie. Julle was ook super spesiaal.
Andries en Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Henry C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met 'n goeie ligging.

Baie persoonlike ontvangs vanaf die bestuurder. Vriendelike en behulpsame diens. Wees wel bewus dat die Rutland- en Alicedale-eenhede se deure oopmaak op die ontbytvertrek en 'n yskas deel in die ontbytvertrek; ontbyttyd kan dus raserig wees as jy steeds in jou eenheid is. Bevestig liefs voor die tyd dat die eenheid wat jy bespreek het aan jou toegeken sal word; ons het Bull & Hill bespreek (bad en stort met privaat stoep) maar Rutland ontvang (slegs stort) - ander gaste in Bull & Hill. Die bestuurder het positief reageer op foute wat rapporteer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdré M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdré M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik!

Baie gasvrye mense! Pragtig skoon. Heerlike bed! Lekker ontbyt! Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Deirdre.
Dit is maklik om dit vir mense soos julle, dit te doen.
Andries en Elsabe.

Marisch Bed and Breakfast
Georgina T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really great place to stay!

We loved staying here. And our host Andries could not have been friendlier or more obliging. Nothing was too much trouble for him and this included making breakfast for me in two shifts as it were. Cereal at 05:15 then when I returned from my road race, the rest of a delicious breakfast at 09:30! Thank you Andries, what a lovely quiet and peaceful stay. The room was comfortable and more than met our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Ai Georgie.
Many thank you's for this. I really appreciate it.
Andries

Marisch Bed and Breakfast
Bert P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert P
Besigheidsreis

Ek sal weer oorbly.

Ek het baie tuis gevoel en die kos was lekka! Ek waardeer dat Andires spesiale moeite gedoen het om my voertuig in die garage toe te sluit. Ek sal beslis weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, Bert. Opregte waardering. Dit is ook maklik om na n' gas soos jy om te sien. Kom kuier weer!
Andries

Marisch Bed and Breakfast
Nomusa M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa M
Gesin met tieners

The place is beautiful and service was excellent.

The place is good for relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you !!
We do our utmost for our guests and these very special feedbacks are much appreciated .
Andries and Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Cornelia P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia P

Rustig maar ongelukkig oor die manier wat die eienares my ma behandel het.

Ons wou eintlik nog paar dae bespreek maar die laaste aand toe se die eienares om net na nege dat my ma moet in die kamer ingaan sy pla die bure se honde. My ma het net buite gesit. Verder was dit lekker en die ontbyt was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

Ons opregte verskoning indien enige ongemak veroorsaak is. Ons gaste is en bly vir ons kosbaar.
Vriendelike groete
Andreis en Elsabe

Marisch Bed and Breakfast
Alastair M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alastair M
Besigheidsreis

Vriendelike topklas diens.

Jy word vriendelik ontvang en jou verblyf is prioriteit No 1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna G
Saam met vriende

Gemaklik en baie netjies.

Andries was baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marisch Bed and Breakfast se terugvoer

We do our best . Our guests are so special .We sincerely appreciate such wonderful feedback . TY our honoured visitors .
Baie dankie aan al ons wonderlike besoekers . Sulke mooi positiewe opmerkings word opreg waardeer.
Andries en Elsabe . Guesthouse Marisch .

Marisch Bed and Breakfast
Adele V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Well deserved 5 star rating

We will definitely go back and recommend it to all. 5 stars all the way!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred M
Enkelreisiger

Goeie oornag gerief in 'n baie vriendelike omgewing.

Goed toegerus, goed geleë, baie vriendelike omgewing met persoonlike diens sonder om lastig te wees. Sal graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Met ons bespreking 'n spesifieke kamer versoek. Ongelukkig het ons nie die kamer gekry wat versoek is nie, terwyl ander die ander twee kamers (wat volgens ons insiens beter is) onbeset was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steven D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke!

Aangenaam, vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Enkelreisiger

Lekker.

Dit was baie lekker gewees, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon heerlik ontspan in 'n pragtige en goed toegeruste kamer.

Ons was baie vriendelik ontvang en het tuis gevoel in 'n veilige atmosfeer. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat 'n oornag-verblyf soek. Die kamer was pragtig en goed toegerus. Ons het 'n ander afspraak vir ontbyt gehad en kon dit dus nie geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsiglaan 6, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4906303275e87a027a761a18b03769dc9b8587fd6fa11e2ea2450ea3edd7c48d606303479a2d7b871dcbe7da04a79f790ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 6 Bergsig Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.730356370629 29.921543598175