Marjerique Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marjerique Beach House is 'n selfsorghuis in Langebaan. Dié kusdorpie lê aan die Weskus, sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Langebaan is ideaal vir mense wat al die besienswaardighede in die omgewing wil besoek.

Die huis het slaapplek vir 10 mense in 5 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer en die vyfde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed.

Die huis het ook 'n kombuis, woonkamer, sonkamer en 'n eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar. Daar is sitplek vir 8 mense in die eetarea en die sitkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Marjerique Beach House het braaigeriewe buite en daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Marjerique Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marjerique Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false