LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Market House 1-Bedroom Apartment | LekkeSlaap
+32

Market House 1-Bedroom Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Georges Mall 88, Market House, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Market House 1-Bedroom Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dié unieke woonstel is reg bo Greenmarket-plein. Al Kaapstad se vernaamste besienswaardighede is maklik bereikbaar van hier af.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitkamer het 'n gerieflike rusbank. Die balkonnetjie is ideaal vir diegene wat 'n bietjie son wil vang voor hul die dag aanpak.

Slaapplek

’n Bespreking by Market House 1-Bedroom Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Market House 1-Bedroom Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Saint Georges Mall 88, Market House, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Market House 1-Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Georges Mall 88, Market House, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe378ee46f8fc012e43d42de421e5fffd97f30b16c497b04edf7cf7fc8d1ade15ee9b27a8ce56a5e2bfa178efa498f863fdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 88 Saint Georges Mall Market House 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.922892932572 18.420551866293
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!