Market House 202 - African Pop Chic

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Market House 202 - African Pop Chic bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder eenslaapkamerwoonstel in Kaapstad se middestad. Die woonstelblok is gerieflik geleë binne stapafstand van restaurante, kroeë en koffiewinkels.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n tafel met 2 stoele. Die sitkamer het 'n TV en dit bied toegang tot 'n balkon. Die woonstelblok het 24 uur-sekuriteit.

Dis ook naby Groentemarkplein en die Kompanjiestuin en die ligging bied maklike toegang tot die V&A Waterfront en die KIKS.

Slaapplek

'n Bespreking by Market House 202 - African Pop Chic sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Market House 202 - African Pop Chic gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R499 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false