LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Markon Marine 10 | LekkeSlaap
+5

Markon Marine 10

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 390 administrasiefooi en R 300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Markon Marine 10
Selfsorg / Self Catering
Belasting en Ekstras

Lees asseblief die volgende voor jy die bespreking bevestig.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 word gehef en sal binne 10 dae na vertrek terugbetaal word in jou rekening indien daar nie enige breekskade is nie.
Die breekskadedeposito is verpligtend en moet per EFT aan Markon Rentals betaal word. (Jy sal binnekort na die bevestiging van bespreking 'n faktuur vanaf Markon Rentals ontvang). Die deposito moet 4 weke voor die inklokdatum vereffen wees. Geen toegang word toegelaat tot die eenheid voordat alle fooie en deposito's vereffen is nie. Geen kontant sal op die perseel aanvaar word nie.

Let asseblief daarop dat die skoonmaakfooi wat gehef is 'n vertrekskoonmaak en linnefooi is. Dit is nie vir skoonmaakdienste tydens jou verblyf nie.
'n Daaglikse addisionele skoonmaakdiens is beskikbaar teen R120 per dag. Dit moet asseblief vooraf gereël word. Dit is slegs 'n basiese skoonmaakdiens - dit is nie 'n voldag skoonmaakdiens nie.

Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens, sal in die woonstel toegelaat word nie. Indien ekstra gaste in die eenheid gevind word, sal onmiddellike uitsetting plaasvind.

Rook is verbode in die eenhede.

Die volume van musiek en geraas moet ten alle tye op 'n aanvaarbare vlak gehou word.

Inkloktyd is 14:00 - gedurende vakansieseisoen kan ons jou ongelukkig nie vroeër akkommodeer nie (buite seisoen kan jy vooraf met ons kontak maak om seker te maak of die eenheid vroeër beskikbaar is).

Uitkloktyd is stiptelik om 09:00.

Die dame wat jou inklok by die eenhede se naam is Katryn - haar nommer sal na bevestiging van die bespreking vir jou gestuur word. Reël asb. vroegtydig met die haar sodat sy vir jou die sleutels van die eenheid kan bring en jy kan inklok. Sy is nie permanent op die perseel nie - so dit is belangrik om jou inkloktyd met haar te bevestig. Stuur asseblief vir Katryn en Markon Rentals 1 of 2 alternatiewe kontaknommers.

Handdoeke word nie voorsien nie, bring asseblief jou eie bad- en swemhanddoeke saam.

'n Klein hondjie word toegelaat in die eenheid - dié bly die verantwoordelikheid van die gas - die hondjie mag nie 'n steuring vir die ander gaste wees nie en moet gemanierd wees.

Rook is streng verbode in die woonstel.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreststraat 9, Margate Noord-Strand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNGU5ZWY2LTJiMjgtNDM2ZC1iMDc2LTdjNjYzNzU5ODA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R385  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 9 Forest Road Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8565002 30.3755431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!