LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Markon Marine 10 | LekkeSlaap
+5

Markon Marine 10

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreststraat 9, Margate Noord-Strand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R385 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Markon Marine 10 skuil in Margate, 'n gunsteling-vakansiebestemming vir gesinne aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die eenheid is lekker naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge, en besienswaardighede.

Markon Marine 10 is op die tweede vloer en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Hier is slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe en beskik oor 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en eetgerei en breekware.

Daar is 2 enkelbeddens, banke en 'n TV in die sitkamer.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Die parkeerplek is agter 'n sekuriteitshek.

Slaapplek

’n Bespreking by Markon Marine 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Markon Marine 10
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Foreststraat 9, Margate Noord-Strand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Markon Marine 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreststraat 9, Margate Noord-Strand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNGU5ZWY2LTJiMjgtNDM2ZC1iMDc2LTdjNjYzNzU5ODA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R385  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 9 Forest Road Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8565002 30.3755431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!