Margate North Beach Akkommodasie by Markon Marine 13 | LekkeSlaap
+10

Markon Marine 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Markon Marine 13 is in Margate, 'n gunsteling-vakansiebestemming vir gesinne langs KwaZulu-Natal se Suidkus. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.

Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer en die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het stapelbeddens. Die badkamer bied 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met basiese selfsorggeriewe, soos 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met plaaslike kanale.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die parkeerplek is agter veiligheidshekke sodat gaste kan ontspan en hul vakansie geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Markon Marine 13 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYzA0YjdiLTAwNGQtNDkwYi04Y2UyLTczMGI0ZDllZWE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 6) 9 Forest Road Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8565002 30.3755431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za