Margate North Beach Akkommodasie by Markon Marine 15 | LekkeSlaap
+4

Markon Marine 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestrylaan 9, Margate Noordstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R330 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Markon Marine 15 skuil in Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié vakansiedorpie is 'n baie gewilde vakansiebestemming vir gesinne. Die eenheid is lekker naby talle winkels, restaurante, strand, doendinge en besienswaardighede.

Dit is 'n ateljee-eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met basiese selfsorggeriewe en beskik oor 'n stoof en oond, yskas mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en eetgerei en breekware.

Die TV het plaaslike kanale.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar in die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by Markon Marine 15 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Forestrylaan 9, Margate Noordstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R330
per nag (plek vir 2)
Vanaf R330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestrylaan 9, Margate Noordstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqMfLOJXC3YomTS4wX2DVHcgYoFtwd6NbD3mgjWXqjs44s5BYHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R330  per nag (plek vir 2) 9 Forest Drive Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.8565002 30.3755431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za