Margate North Beach Akkommodasie by Markon Marine 2 | LekkeSlaap
+5

Markon Marine 2

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 9, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R385 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Markon Marine 2 is in die gewilde vakansiebestemming Margate, aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met die basiese selfsorggeriewe soos ’n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea beskik oor 2 enkelbeddens, ’n TV asook gemaklike rusbanke.

Die kompleks het braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die parkeerplek is agter veiligheidshekke, so gaste kan gerus wees en hul vakansie behoorlik geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Markon Marine 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Markon Marine 2
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Forest-rylaan 9, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Markon Marine 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 9, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1ZmFmY2QzLTljNTMtNDZhOC1hM2U0LTliZTA4ZDY3OGIwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R385  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 9 Forest Drive Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8565002 30.3755431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za