Margate North Beach Akkommodasie by Markon Marine 4 | LekkeSlaap
+5

Markon Marine 4

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 9, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R385 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Markon Marine 4 is in die gewilde vakansiedorp, Margate, aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe, soos 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het 2 enkelbeddens, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die parkeerplek is agter sekuriteitshekke, so gaste kan met 'n geruste hart vakansie hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Markon Marine 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Markon Marine 4
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Forest-rylaan 9, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Markon Marine 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 9, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NDBlNDIyLTVlOTAtNGFkYi1hOTI0LWVmY2FlZjUxOWI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R385  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 9 Forest Drive Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8565002 30.3755431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za