Margate North Beach Akkommodasie by Markon Marine 6 | LekkeSlaap
+6

Markon Marine 6

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R385 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Markon Marine 6 bied vakansieverblyf in Margate aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dié eenheid is perfek vir 'n gesin en is lekker naby winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge geleë.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.

In die sitkamer is daar 2 enkelbeddens, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die kompleks beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Dié parkeerplek is agter sekuriteitshekke, so gaste sal gemoedsrus hê tydens die vakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Markon Marine 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Markon Marine 6
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Markon Marine 6 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmY2ZhMGZiLTlkZjctNDM4Mi1iNjZiLWE0MmJkZmU0MmRmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R385  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 9 Forest Road Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8565002 30.3755431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za