Markon Marine 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Markon Marine 7 bied vakansieverblyf in Margate aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dié eenheid is lekker naby winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge geleë.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.

In die stikamer is daar 2 enkelbeddens, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die kompleks beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Dié parkeerplek is agter sekuriteitshekke, so gaste sal gemoedsrus hê tydens die vakansie.

Slaapplek

'n Bespreking by Markon Marine 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Markon Marine 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]