Margate North Beach Akkommodasie by Markon Marine 9 | LekkeSlaap
+5

Markon Marine 9

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R385 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Markon Marine 9 is geleë in die gewilde vakansiebestemming Margate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié eenheid is lekker naby winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge geleë.

Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.

In die stikamer is daar 2 enkelbeddens, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die kompleks beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. En die parkeerplek is agter sekuriteitshekke, so gaste sal sonder enige bekommernis vakansie kan hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Markon Marine 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.1 uit 5van 2 resensies vir Markon Marine 9
Netheid
2.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
1.5/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Vanaf R385
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 9, Margate North Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2YTNjNzI1LWE1MjUtNGY2MC04MDRlLWY0NTMzY2Q4NzhjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R385  per nag (plek vir 4) 2 5 1 3 9 Forest Road Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8565002 30.3755431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za