LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marks Place Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+10

Marks Place Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sissonstraat 66, Fort Gale, Umtata, 5100, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Marks Place Bed and Breakfast is in Mthatha en bied gerieflike oornag- of langtermynverblyf.

Dié gastehuis bied kamers vir 'n enkelreisiger of vir 2 gaste en die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamers het 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die sitarea het 'n knus kaggel en ontbyt word in die eetkamer bedien.

Gaste kan in die swembad afkoel en gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaar met sy troeteldiere op die perseel woon.

Marks Place Bed and Breakfast is 29 km vanaf die Nelson Mandela Museum en die area bied verskeie voetslaanroetes. Gaste kan ook die Mthathadam vir watersport en 'n piekniek besoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Marks Place Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sissonstraat 66, Fort Gale, Umtata, 5100, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marks Place Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sissonstraat 66, Fort Gale, Umtata, 5100, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABtAVLYmfqOcmQK0Ye023I0arxCpstYHQDKo5cXtaWqRG1Ujdq5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 780  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 66 Sisson Street Fort Gale 5100 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.584326874978 28.760071330688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!