Marlin Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marlin Lodge is ’n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 14 gaste in Thungwini in Sodwanabaai.

Verblyf beskik oor 1 huis en 1 gastekamers. Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed. Die oopplan-kombuis het ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel. Die sitarea het lugversorging, ’n TV en 'n DVD-speler. ’n DStv-skottel is ook beskikbaar. Die leefarea lei na ’n houtdek met ’n boma, pool-tafel en ingeboude braai. ’n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek gereël word teen ’n addisionele koste.

Die gastekamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die slaapkamers in die huis deel die gebruik van 2 badkamers en die gastekamer het 'n en suite-badkamer. Warm water word met gasgeisers voorsien. Elke slaapkamer het lugversorging. Linne word voorsien.

Daar is parkeerplek vir 4 voertuie voor die huis, asook tussen die huis en die bootskuur vir 2 voertuie en ’n sleepwaentjie. Die bootskuur bied parkeerplek vir ’n boot, ’n trekker en 'n voertuig. Daar is ook ’n stoorkamer en waskamer met ’n wasmasjien en tuimeldroër.

Marlin Lodge is omhein en het ’n alarmstelsel met gewapende reaksie. Die perseel is onafhanklik en is toegerus met ’n boorgat, 2500 liter Jojo-tenk en sonpanele.

Slaapplek

'n Bespreking by Marlin Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marlin Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 581 per nag (vir 14 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false