Marlothpark Akkommodasie by Marloth Lodge | LekkeSlaap
+12

Marloth Lodge

1 resensie
Wildsplaas
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3293, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Marloth Lodge is in Marlothpark langsaan die Krokodilrivier en kyk uit oor die Krugerwildtuin. Marloth Lodge is ideaal geleë vir diegene wat die Krurgerwildtuin wil besoek of Marlothpark se privaat reservaat, Lionspruit Wildreservaat.

Die lodge beskik oor 3 slaapkamers en word uitsluitlik aan een groep gaste verhuur gedurende hul verblyf. Elke kamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamer dele die gebruik van 'n badkamer. Alle etes is by Marloth Lodge se tariewe ingesluit, asook peuselhappies, drinkgoed, wildritte en begeleide stappe.

Gaste kan in die swembad in die koelte afkoel op warm somersdae. Stap al langs die rivier af en bewonder die wild en voëls. Daar is ook heelwat mak diere wat 'n draai by die lodge kom maak.

'n Pendeldiens na en vanaf die Kurger Internasionale Lughawe in Nelspruit is beskikbaar. 'n Pendeldiens na die Krokodilbrughek by die Krugerwildtuin is beskikbaar, indien gaste aan die doendinge in die wildtuin wil deelneem.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Marloth Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seekoeiweg 3293, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3293, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNjYyMWMxLWY1ZTEtNDBkNS04YmU0LWZmOTk0OTJhNGIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3293 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-16:00 10:00 -25.33531 31.81145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za