Marlothpark Akkommodasie by Marloth Meander | LekkeSlaap
+16
+16

Marloth Meander

  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelslangweg 1920, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Marloth Meander is 'n gerieflike eenheid vir 4 gaste in Marloth Park en bied 'n lieflike uitsig oor die bosveld.

Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 2 paartjies. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n TV en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n dek met 'n ingeboude braai en 'n lieflike uitsig. Daar is 'n swembad op dieselfde eiendom by die lodge en veilige parkeerplek.

Marloth Park het 'n verskeidenheid diere wat vrylik rondloop en grens aan die Kruger Nasionale Park. Vervoer en toere kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Marloth Meander sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Marloth Meander
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Geelslangweg 1920, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Meander het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelslangweg 1920, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHW5lKu69solAA3Q6luedutHDQy8zhLv3LMvfuUi2Jc32DJW9dS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1920 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 09:00 -25.34108 31.77154
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za