Marlothpark Akkommodasie by Marloth Pearl | LekkeSlaap
+23
+23

Marloth Pearl

Selfsorg
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnekopstraat 3128, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Marloth Pearl bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in die Marlothpark-bewarea. Marlothpark grens aan die gewilde Krugerwildtuin.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer bied toegang tot 'n stoep bo. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei ook na 'n stoep bo. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat geskik is vir kinders onder 14 jaar.

Die huis het ook 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer wat na die eetarea en kroegarea lei. Dié areas het industriële waaiers vir warm somersdae. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot gasbraaigeriewe.

Marloth Pearl het 'n lieflike stoep met 'n plonspoel en 'n boma, sowel as 'n boonste stoep waar gaste skemerkelkies kan geniet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Marloth Pearl sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Spinnekopstraat 3128, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnekopstraat 3128, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aadbdb5d20c4ecf2b62695151daf8aed1bb8f9acfd85a4f6a3177a014e409bf08b0b9093efc8f32e9dfeb0cfb2a0ab39726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 10) 3128 Spinnekop Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.335034181702 31.800087848479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za